Verskeie onderwerpe wat strek van die bekendstelling van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke tot die implementering van 'n nuwe finansiële stelsel was...
Veekunde navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal voortaan 'n raps makliker, vinniger en meer presies hul studies oor die voeding van skape kan...
Dr Zelda Barends, 'n dosent by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde, het 'n Sosiale Impak-projek van stapel gestuur om Grondslagfase...
Om geslagsongelykheid en dekolonisasie aan te spreek maak 'n groot deel uit van dr Azille Coetzee, 'n nadoktorale genoot binne die SARChl-leerstoel in...
Met 'n groep Universiteit Stellenbosch-studente aan boord het Suid-Afrika se poolnavorsingskip, die SA Agulhas II, teruggekeer vanaf haar jaarlikse SCALE...
Van 27 - 30 Julie het 'n span akademici en nagraadse studente die Fakulteit Opvoedkunde besoek om deel te neem aan besprekings oor nagraadse studie en die...
Steekproefmonsters van meer as 3 000 liter seewater, 30 kg gevriesde yskerne, sowel as monsters van pannekoekys, sneeu en atmosferiese stof. Dit is die...
Ongeag hul inkomste, klas, ras, sosiale status of ouderdom, is daar nog talle Suid-Afrikaanse vroue wat nie hul regte ken as dit kom by kwessies soos die...
“'n Vrou se werk is nooit klaar nie. Vroue staan sentraal as rigtinggewers om Afrika se enorme potensiaal te verwesenlik." Dit is die siening van prof Sarah...
Nog 'n eerbetoon het Professor Soraya Seedat, Uitgelese Professor van Psigiatrie en die Uitvoerende Hoof van die Departement Psigiatrie, toegeval: sy is...