Skip to main content

​​Clearing of invasive plants benefits our natural freshwater systems

​​​Clearing of invasive plants benefits our natural freshwater systems​

The Proteaceae are flagship species for conservation, and an integral part of our rich endemic Cape flora

​The Proteaceae are flagship species for conservation, and an integral part of our rich endemic Cape flora​

Verpleging en kraamverpleging vier studente se prestasies

“Vind dit wat jy regtig van hou om te doen, en hou van wat jy doen … Glo dat dit wat jy doen wonderlik is…" Hierdie was die woorde van prof Anita van der Merwe...

IT-onderhoud: Terugvoer

Gedurende die naweke van 18 Junie en 12 Julie het Informasietegnologie noodsaaklike onderhoud op verskeie stelsels en bedieners uitgevoer. In beide gevalle het...

US se Fasiliteitsbestuur toon 67 minute van welwillendheid in Idasvallei

Vir Mandeladag op 18 Julie, die internasionale dag ter ere van die wyle staatshoof Nelson Mandela, het die Afdeling Fasiliteitsbestuur van die Universiteit...

Geocongress 2020 at Stellenbosch University postponed

​GeoCongress 2020 Due to the ongoing global Covid-19 pandemic, the 2020 Geocongress conference has been postponed until 2021. Please continue to monitor this...

PhD-kandidaat wen prestigeryke SA Historiese Vereniging-prys

​Bryan Umaru Kauma, 'n PhD-kandidaat in die Departement Geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch, het die prestigeryke Nagraadse Opstelprys van die...

Baderoon ontvang Media24 Elisabeth Eybers Prys

'n 2019 Media24 Boeke Literêre Prys is toegeken aan buitengewone professor Gabeba Baderoon van die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch. Die...

Soveel boeke en so min tyd

Ons almal het 'n boek of twee op die rak wat ons nooit gelees het nie, of baie lanklaas gelees het. Hierdie vergete boeke kan nou 'n nuwe tuiste vind met die...

Virtuele realiteit teen versteurings ingespan

Die term “virtuele realiteit" (VR) word dikwels vereenselwig met rekenaarspeletjies en sport, waar mense dit kan gebruik om in 'n virtuele wêreld teen booswigte...
Subscribe to