Skip to main content

​Trilaterale leerstoel aan US-navorser toegeken

ˈn Toonaangewende navorser van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, medeprofessor Josephine Kaviti Musango, het...

Studente-atlete blink uit op nasionale en internasionale vlak

Terwyl die meeste studente van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n welverdiende vakansie in Julie geniet het, het verskeie studente-atlete Maties...

Boek ondersoek armoede en ongelykheid

'n Boek waarvan die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Ingrid Woolard, die mederedakteur is, is op Dinsdag, 23 Julie 2019 by die...

Die SUNStudent-Projek

Die SunStudent-Projek wat ten doel het om die US se huidige studente-inligtingstelsel (SIS) te vervang, het op 10 Junie in alle erns afgeskop met...

HPTN 071-studie toon voordele van gemeenskaps MIV-toetsing en -behandeling

Die voortsetting van gemeenskapswye MIV-toetsing en die spoedige aanvang van behandeling soos wat tydens die HPTN 071 (PopART)-studie in Suid-Afrika en Zambië...

Kroatiese Matie-student organiseer proe van sy moederland se wyne

Die eerste wynproe-geleentheid van Kroatiese wyne in Suid-Afrika is verlede week by die Universiteit Stellenbosch se Departement Wingerd- en Wynkunde gehou. Die...

SA se nederige suring: heldin van die Kaapse Blommeryk

Suid-Afrika se nederige suring het oor die afgelope 15 miljoen jaar 'n arsenaal van die mees unieke en ekstreme voortplantingstrategieë in die Kaapse Blommeryk...

Jaarlikse Menseregtelesing

​Die Fakulteit Regsgeleerdheid en die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregte nooi u vriendelik uit na die Jaarlikse Mensregtelesing aangebied deur Mnr...

Small mammals form an important link between primary producers and mesopredators, and are indicators of habita

​​​​​​Small mammals form an important link between primary producers and mesopredators, and are indicators of habitat health​

Conservation of megaherbivores

​​​​Conservation of megaherbivores in natural systems benefits all trophic levels​
Subscribe to