Wêreld Hepatitisdag 2019 is op 28 Julie. Hierdie datum is gekies omdat dit die verjaarsdag is van die wetenskaplike Nobelpryswenner, dr. Baruch Blumberg, wat...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke is Maandag (29 Julie 2019) amptelik by 'n funksie by die Stellenbosse...
As Niel Botha sê hy was verras om die 2019 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) te...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het Vrydag sy Mandelaweek-aktiwiteite op 'n prettige noot by die Stellenzicht Sekondêre Skool...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Matie Gemeenskapsdiens – wat in die Afdeling vir Sosiale Impak gesetel is – het vanjaar baie goeie vordering gemaak om...
Afrikaanse weergawe volg binnekort. World Hepatitis Day is marked on 28 July. It is one of only four days dedicated to a specific infectious disease by the...
Me Nadine Moodie, 'n bestuurs- en strategiekonsultant, is as lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies. Twee lede word deur die raad self...
Nagraadse studente van die Departement Aardwetenskappe, Lindo Makhathini en Jonathan Gloyn-Jones, het met twee van die Geologiese Vereniging van Suid Afrika...
’n E-pos met die onderwerp "RFQ" word steeds aan sommige studente en personeel gestuur vanaf, wat lyk soos, ’n sun e-pos adres. Die e-pos versoek dat jy op ’n...
Renosterstropery is 'n baie ernstige probleem in Suid-Afrika met meer as 1 000 renosters wat volgens die internasionale organisasie, Save the Rhino, per jaar...