Lede van die nuutgestigde Sentrum vir Kardio-Metaboliese Navorsing in Afrika (CARMA) het vandeesweek uit hul pad gegaan om studente bewus te maak van die...
Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan...
Die volgende vergadering tussen die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) en studente om maatreëls te bespreek om geslagsgebaseerde geweld (GBV) te...
Uber, Zindi en Vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, in assosiasie met SANRAL, het datawetenskaplikes en aspirant-datawetenskaplikes genooi om aan...
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2019 Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2019 en die...
'n “Fantastiese geleentheid" en 'n “loopbaan-definiërende" ondervinding. Dit was hoe vierde-jaar mediese student, Shadé Breedt, haar week-lange bywoning in...
As jongman was prof Gerhard Walzl 'n ambisieuse internis en longspesialis wat graag sy kundigheid in intensiewe sorg-eenhede wou inspan. Die posisie waarop hy...