Skip to main content

EBW-fakulteit vier Vrouemaand

Vroue kan help om die toedrag van sake te verander deur eerder hul vroulike sterkpunte te omhels. Dit is een van talle menings wat die sprekers by vanjaar se...

Gevierde feministe besin oor geslagsgelykheid tydens Vrouedaggeleentheid

​Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Vrouemaand gevier met die tema Against All Odds in die JS Gericke Biblioteek van die Universiteit...

Akademiese Jaardag: ʼn Fees van navorsingsuitnemendheid

“'n Dag van feesviering – nie net ter viering van ons prestasies en navorsingsuitnemendheid nie, maar ook vir die positiewe impak wat ons maak op die wêreld om...

Logistiekdosent wen konferensie-toekenning

By die onlangse jaarlikse Suider-Afrikaanse Vervoerkonferensie by die WNNR in Pretoria is mnr Johann van Rensburg, logistiekdosent aan die Universiteit...

Skokkende tempo van plantuitsterwing in Suid-Afrika

Nuwe navorsing het bevestig dat 79 plante sedert 1700 in Suid-Afrika se drie biodiversiteitsbrandpunte uitgesterf het – naamlik in die Kaapse Blommeryk, die...

US chemici verkies tot topbestuur van SA Chemiese Instituut

Twee chemici van die Universiteit Stellenbosch (US), Prof. Peter Mallon en Prof. Willem van Otterlo, is onderskeidelik as president en visepresident van die...

Jong vroue en leierskap

Jong vroue en leierskap JEUG-leierskap moet nie 'n reserwe vir moeilike tye wees nie, maar moet konsekwent wees en vanaf 'n jong ouderdom aangekweek word. Dit...

Redes vir swak openbare dienslewering aan weerlose gemeenskappe ondersoek

​Prof Ronelle Burger, ˈn hoogleraar in Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het haar intreerede met die titel Amplifying the voices of our communities...

PhD-konferensie in ekonomie ˈn eerste in die land

​Die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste PhD-ekonomiekonferensie in Suid-Afrika gehou. Dit is deur 23 PhD...

#WomenofSU: Dr Mpho Tlale

Asof hulle nie reeds genoeg het wat hulle moet hanteer nie, gaan baie vroue in Suid-Afrika gebuk onder 'n gebrek aan eiendomsreg-sekerheid omdat hulle nie...
Subscribe to