Die beste Afrikaanse spellers in die land woon in die Wes-Kaap. In die nasionale eindronde van die 2019 Sanlam WOW Spelfees, wat Saterdag, 19 Oktober by die...
Die Burger het op 19 Oktober 2019 ʼn meningsartikel deur prof Michael le Cordeur, Voorsitter van die Departement Kurrikulumstudie in die Universiteit...
Suid-Afrikaanse bioloë en omgewingskundiges het spesifieke prioriteite uitgestippel waarop navorsers kan fokus om die land se plant- en diererykdom en veral die...
Stellenbosch Universiteit het die aandag gefokus op kinders se behoeftes in die globale reaksie op TB deur 'n groot nuwe skenkingsooreenkoms met Unitaid te...
Stellenbosch Universiteit (SU) (via die Development and Rule of Law Program), die Pan-Afrika-Parlement (PAP) en die Duitse Omgewingsagentskap (Umweltbundesamt)...
Met 'n algemene toename in die aantal kuberaanvalle op beide individue en organisasies moet ons meer as net bewustheid skep; ons moet ook dringend daaraan werk...
Die name van die algehele wenners van die Fakulteit se 2019-topdosentkompetisie is by 'n glansgeleentheid Vrydagaand (18 Oktober) op die Beyerskloof-landgoed...
Om spasie in prof Anton van Niekerk se boekrakke te vind is so moeilik soos om op Stellenbosch parkeerplek te wil kry. ‘n Selfs moeiliker taak is om iemand te...