Skip to main content

Nuwe projek slaan die trom vir studente se geestesgesondheid

​“Wanneer dit kom by ons as mense, is daar ʼn ritme in alles wat ons doen. Ons hartklop, ons asemhaling, ons ingewandsfunksie, ons bewegings, aktiwiteite en rus...

Mash vereer vir sy bydrae tot huisartskunde

​Hy het vir twee jaar na Suid-Afrika gekom – en is nooit weer weg nie. Nou is Professor Bob Mash, die Uitvoerende Hoof van die Departement Huisartskunde en...

Hoëvlak-bespreking oor landbounavorsing by US, ander SA universiteite

'n Hoëvlak-byeenkoms van leidende rolspelers in die landboubedryf het Woensdag 11 September besin oor hoe toekomstige landbounavorsing aan en verwante...

US eerste in Afrika om kongres oor internasionale vertaal-studies aan te bied

​Danksy die werk van 'n toegewyde span akademici in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch vind die eerste kongres oor...

A Pain in the Back - facts about back pain and how to manage it!

Most people will experience back pain at some point in their lives. It can either resolve on its own or become a long term-complaint. Whilst there are many...

Nuut vir AvOL 2019: Voorsmake van hoofrede-opsommings

Besoek asseblief die AvOL-webwerf vir kort Voorsmake van die h oofrede-opsommings deur prof Geo Quinot (Universiteit Stellenbosch) en prof Joy Mighty (Carleton...

US se navorsingstatuur styg in wêreldwye ranglys

​Die Universiteit Stellenbosch is besig om opgang te maak in wêreldwye navorsing. Internasionale aanhalings afkomstig uit die Universiteit se navorsing op...

US Afdeling Navorsingsontwikkeling skitter by navorsingsbestuurstoekennings

​Drie personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) het op Donderdag 5 September 2019 gesogte toekennings...

Versterking van etiese Sosiale Impak-vennootskappe aan die US

Respek, nederigheid, verantwoordbaarheid, wederkerigheid en erkenning van die kennis en behoeftes wat in gemeenskappe bestaan – dit was sommige van die...
Subscribe to