Skip to main content

US-studente blink uit in GradStar-toekennings

​Sewe Maties, van wie twee studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, was onder die top 100 sterstudente wat verlede week in Johannesburg...

Edwin Cameron nuwe Kanselier van die Universiteit Stellenbosch

Regter Edwin Cameron, akademikus, regsgeleerde, outeur en pas afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, is vandag (25 September 2019) tot Kanselier van die...

Prof Wim de Villiers heraangestel as Rektor en Visekanselier van die US

Prof Wim de Villiers is vir ʼn tweede termyn van vyf jaar as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel – van 1 April 2020 tot 31...

Annie kyk fyn na die SA Agulhas II

​Vir die meeste mense is die kreune en krake van ‘n stuk staal pure irritasie. Dis egter meganiese ingenieur prof Anriëtte “Annie” Bekker se kos. Sy lei ‘n...

Middelvlak-werkers: Afrika se onbesonge gesondheidshelde kort meer ondersteuning

Middelvlak-gesondheidswerkers speel ʼn belangrike rol om die tekort in gesondheidsberoepslui aan te spreek en om toegang tot sorg te verbeter. Dit is veral die...

Maatskappy skenk skootrekenaars aan Huis ten Bosch-inwoners

Splinternuwe skootrekenaars is onlangs deur 'n versekeringsmakelaar en risikobestuursfirma, Marsh, aan Huis ten Bosch-inwoners geskenk wat hul besittings...

Watter invloed het veldbrande op wyne?

Veld- en bosbrande word 'n toenemende probleem regoor die wêreld. Daarom is dit nodig om die invloed wat rook op landbou-oeste het, te ondersoek. Dié kwessie...

Eerste Internasionale Post-TB Simposium gehou in Stellenbosch

​'n Onlangse twee-dag Post-TB simposium in Stellenbosch het bestaan uit 14 lesings en sewe werkswinkels wat aangebied is deur spesialiste uit 'n wye...

Internasionale Liefdadigheidsdag

As deel van die Departement Genetika se media en bemarking is spesiale omgewingstemadae aangedui as 'n manier om betrokkenheid en welwees onder studente aan te...
Subscribe to