Skip to main content

’n Dag in die lewe… Naweed Mullajie

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Yverne Myburgh se reis met gemeenskapsdiens

​“Verryk", “vervul" en “dankbaar" is woorde wat Yverne Myburgh, 'n Honneurs-BA-student aan die Universiteit Stellenbosch, gebruik om haar ervaring van die...

Hoëvlakbesoek verseël US- vennootskap met Universiteit van Warwick

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Warwick in Engeland het formeel 'n omvattende en strategiese vennootskap bekragtig wat die reikwydte...

SciMathUS Sakura wetenskap-uitruilgeleentheid: 'n Transformerende ervaring in Tokio

​'n Groep van vyf voormalige SciMathUS-studente, vergesel deur twee fasiliteerders, het vroeёr vanjaar 'n merkwaardige akademiese en kulturele reis na Tokio...

Oplossing van mediese raaisels

Dr Janette Verster se passie lê by die kruispunt tussen geneeskunde en die reg. As Hoof van die Afdeling Geregtelike Geneeskunde aan die Universiteit...

​​'n Dag in die lewe van… Jacolette Kloppers

​'n Dag in die lewe van … Jacolette Kloppers Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die...

'n Dag in die lewe … Michelle Pietersen

​ Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Nuwe boek verken liggaamlike kultuur en -opvoeding

Medeprofessor Francois Cleophas van die Afdeling Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het...

’n Dag in die lewe… Angelo McKerry

​Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Voorgraadse Wiskunde-studente publiseer navorsingsartikel

​Twee wiskundestudente van die Universiteit Stellenbosch (US) het geskiedenis gemaak toe hul week lange internskap by 'n wiskundige aan die Universiteit van...
Subscribe to