Die terapeutiese voordele van tuinwerk en tyd wat deurgebring word in ʼn groen omgewing is welbekend, en nou begin die Bishop Lavis-rehabilitasiesentrum, 'n...
Die derde geskeduleerde vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Woensdag 25 September 2019 plaasgevind. ʼn Nuwe Kanselier is...
Lede van die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap het op Woensdag 25 September aan die pretdraf/-loop #MyHeartYourHeart vanaf Helshoogteweg tot by...
'n Lid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se slag om fotoverhale ( fotonovelas) te gebruik om die kollig op belangrike gesondheidskwessies te...
Sewe Maties, van wie twee studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, was onder die top 100 sterstudente wat verlede week in Johannesburg...
Regter Edwin Cameron, akademikus, regsgeleerde, outeur en pas afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, is vandag (25 September 2019) tot Kanselier van die...
Prof Wim de Villiers is vir ʼn tweede termyn van vyf jaar as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel – van 1 April 2020 tot 31...
Vir die meeste mense is die kreune en krake van ‘n stuk staal pure irritasie. Dis egter meganiese ingenieur prof Anriëtte “Annie” Bekker se kos. Sy lei ‘n...
Middelvlak-gesondheidswerkers speel ʼn belangrike rol om die tekort in gesondheidsberoepslui aan te spreek en om toegang tot sorg te verbeter. Dit is veral die...