Skip to main content

Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle

Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan...

Geslagsgebaseerde geweld: gesprekke duur voort

Die volgende vergadering tussen die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) en studente om maatreëls te bespreek om geslagsgebaseerde geweld (GBV) te...

US, Uber en Zindi hou binnekort masjienleer-hackathon

Uber, Zindi en Vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, in assosiasie met SANRAL, het datawetenskaplikes en aspirant-datawetenskaplikes genooi om aan...

Uitnemende Dosente van 2019

US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2019 Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2019 en die...

Kongres stel student bekend aan die wêreld van chirurgie

​'n “Fantastiese geleentheid" en 'n “loopbaan-definiërende" ondervinding. Dit was hoe vierde-jaar mediese student, Shadé Breedt, haar week-lange bywoning in...

Prof Gerhard Walzl – ‘n TB-navorser wat sy merk maak

As jongman was prof Gerhard Walzl 'n ambisieuse internis en longspesialis wat graag sy kundigheid in intensiewe sorg-eenhede wou inspan. Die posisie waarop hy...

Voorste aanstellings vir Tania Ajam en Mark Swilling van SPL

Twee belangrike aanstellings van personeel van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit Stellenbosch is onlangs aangekondig. Prof Tania Ajam...
Subscribe to