Jerome Fredericks – 'n dosent in die Arbeidsterapie-afdeling – sal nooit die dag vergeet wat 'n vriend hom gevra het of hy vlugbal wil speel nie. Dit was die...
Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders skop op Maandag (25 November) af. In ʼn meningsartikel vir Die Burger, skryf dr Marianne Strydom van...
'n Multiprofessionele, pasiëntgesentreerde benadering is nodig om die nodige palliatiewe sorg aan mense wat aan terminale siektes ly, te bied. Dit is een van...
Kommunikasie is ʼn belangrike deel van ons daaglikse lewens – of dit nou is om ʼn e-pos of teksboodskap te stuur, ʼn belangrike voorlegging aan te bied, ʼn verslag...
Die Universiteit Stellenbosch (US)-museum, geleë in 'n gebou wat oorspronklik in 1907 gebou is as 'n meisieskool en 'n plek waar kinders 'n leerervaring moes hê...
“Wees verseker dat hierdie liggaam die grootste respek en waardering vir u leierskap het." Só het prof Anton van Niekerk, Uitgelese Professor in Filosofie aan...
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots aan dat drie van sy akademici by die lys besonder invloedryke navorsers ingesluit is, volgens die Web of...
Die Fakulteit Ekonoiese en Bestuurswetenskappe kondig met trots aan dat een van sy akademici, prof Reinette (Oonsie) Biggs, by die lys besonder invloedryke...
Twee lede van die Department Arbeidsterapie is verkies tot posisies in Arbeidsterapie-liggame – een wat arbeidsterapeute uit Afrika verteenwoordig en die ander...
Wat jou bybly wanneer jy met die nuutaangestelde direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL), prof Zwelinzima Ndevu, gesels, is sy nederigheid. Dit is...