Skip to main content

Universiteitswyn blink uit met ‘n dubbel-goue Veritastoekenning

Die Universiteit Stellenbosch (US) se wynmaker en keldermeester, Riaan Wassung, kan met reg trots voel na afloop van die 29ste Veritas Vertex-toekennings. Sy...

Nondumiso vasbeslote om haar beroep te omvorm

​Gedurende haar grootwordjare in die stowwerige strate van Kwa Debeka in Kwazulu-Natal, sou Nondumisa Phenyane nooit kon droom dat haar lewe sou uitdraai soos...

Die toekoms in met hernubare energie

​In die lig van voortgesette #climatestrikes en groter bewuswording oor klimaatsverandering wêreldwyd raak prof Ntshengedzeni Sampson Mamphweli se werk as...

#USLoopbaankafee praatjie: Opvoeding is sleutel, meen alumnus

Jy sal waarskynlik sy stem herken van SAfm, maar wanneer Songezo Mabece, regs-alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), nie besig is om kwessies soos...

Ontmoet EBW-wenners van US se Toekennings vir Voortreflike Onderrig

Die 2019-wenners van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente verbonde aan die...

SUNCEP en Ekspo vir Jong Wetenskaplikes: 20 jaar van 'n trotse verskil maak

In 2019 het die Stellenbosch Universiteit Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) 20 jaar van koördinering van die Stellenbosch Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes...

Weer spelkoors in die Boland – Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees

Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die...

Afrika-VK navorsingsleerstoel sal help om vroue te bemagtig

Met die toenemende verstedeliking in Afrikalande is daar 'n groeiende vraag na energievoorsiening. Energie staan ook sentraal in die wêreldwye beweging na die...

Swartz ontvang ASSAf medalje vir wetenskap in diens van die samelewing

Oor die afgelope dekade het die studie van gestremdheid as 'n akademiese dissipline in Afrika, veral Suid-Afrika, geweldig uitgebrei, onder meer weens die...

Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid

Verklaring: 10 Oktober 2019 Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid Die Universiteit Stellenbosch (US)...
Subscribe to