Die Universiteit Stellenbosch is die eerste Suid-Afrikaanse Universiteit wat die SnapScan binne-toep betalingsoplossing vir betalings op kampusse gaan gebruik...
Die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het gedurende die reses op Vrydag 13 September 2019 sy 21ste bestaansjaar gevier. In die week voor die Vrydagmiddag...
Herstel vertroue en bou 'n inklusiewe kultuur was die sleutelboodskap wat prof Tania Ajam, medeprofessor in Openbare Beleid, Ekonomie en Finansies by die Skool...
Lt. Col. André Pretorius glo hy kan meer leergeleenthede aan sy studente by die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied deur 'n...
Die vervoerekonomiegroep in die Departement Logistiek het Saterdag (12 Oktober 2019) 'n masjienleer-hackathon by die LaunchLab in Stellenbosch aangebied, waar...
Prof Wendy Foden is die tweede Suid-Afrikaanse bewaringskundige om die George Rabb Award for Conservation Innovation van die Komissie vir Spesie-oorlewing (CSS)...
Die artikel, Chasing her destiny: USB lecturer becomes the first woman in SA to receive a PhD in Development Finance, is deur die Universiteit van Stellenbosch...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag sy Fakulteitshandves onthul – ʼn eerste vir ʼn...
Die Formele Ondersoekkomitee wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel is om verskeie aspekte rakende die navorsingsartikel, Age- and education...