Al het Bongani Mapumulo, 'n honneursgraduandus, se reis aan die Universiteit Stellenbosch (US) nou tot 'n einde gekom en al moet hy nou die kampus vaarwel...
Oproepe tot navorsing oor klimaatsverandering, voorspraak en aksiestappe is vandeesweek by die eerste COP25-konferensie gedoen wat deur die “Global Alliance of...
'n MSc-student in Wiskunde, Sarah Selkirk, is die waardige ontvanger van die gesogte S 2A 3- medalje vir die beste MSc-student by die Universiteit Stellenbosch...
Uitgerus in tradisionele Zoeloe-drag, het Maties student Menze Ngcamphalalala vandag oor die verhoog gestap om sy MSc-graad in Wiskunde te ontvang. Hy was een...
Met die onlangse aanstelling van prof Pieter von Wielligh as die nuwe direkteur van die Skool vir Rekeningkunde, verbaas dit 'n mens glad nie om te hoor dat...
Hoekom werk sekere benaderings beter as ander vir die ontwerp en afrig van diep neurale netwerke? Met hierdie vraag in gedagte, het 'n PhD-student in...
'n Intense belangstelling in die ontdekking van nuwe geneesmiddels om die vlaag van infeksiesiektes in Malawi te bekamp, het Dr Collins Edward Jana sedert 2008...
Me Nicky Newton-King, die eerste vroulike uitvoerende hoof in die 132-jarige bestaan van die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE), was die spesiale gas by die...
'n Strawwe USSA Waterpolo-stryd tussen die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Kaapstad (UK) het geëindig in oorwinnings vir Maties, met die mans-...
'n Tweede kans, gekoppel aan harde werk en die vasberadenheid om sukses te behaal, het daartoe gelei dat Phumeza Gova, 'n begunstigde van die SciMathUS-program...