Skip to main content

‘Kunsmuseums het meer jongmense nodig’ – oud-direkteur van Iziko

“Daar moenie 'n skeiding tussen jong en ouer mense wees wat kunsmuseums betref nie. Toeganklikheid is belangrik en die museums moet met die verloop van tyd...

US bied opwinde nuwe interdissiplinêre studie-opsies in die natuurwetenskappe

Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het sy akademiese aanbod uitgebrei, wat vanaf 2020 ook 'n meer interdissiplinêre benadering...

Ontmoet Natuurwetenskappe se voortreflikste dosente

Die 2019-wenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente by die Fakulteit...

Osteoporosis: how do we keep our bones healthy?

Why does bone health matter? Our bones support us and allow us to move. They protect our brain, heart, and other organs from injury. Our bones also store...

Ontmoet die 2019 Voortreflike Onderrig-wenner van Lettere en Sosiale Wetenskappe

​Sy sien die Uitgelese Opvoerder-toekenning wat sy vanjaar opgeraap het, as erkenning vir die moeite wat sy met die ontwerp van haar leerplanne gedoen het, sê...

US teken MvV om te help volhoubare grondbestuur in Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die gebied van akademiese diplomasie en beleidsontwikkeling betree met die ondertekening van 'n Memorandum van...

US vereer ses vir bydraes tot onderwys, aktivisme, ontwikkeling en navorsing

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal eredoktorsgrade toeken aan ses merkwaardige individue ter erkenning van hulle buitengewone werk om die wêreld ten goede...

Hersiene US Statuut tree in werking

Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Statuut ( klik hier) is nou van krag nadat dit op 16 Augustus 2019 in die Staatskoerant gepubliseer is. Die US Raad...

WOW Spelfees lewer die land se top spellers op

Die beste Afrikaanse spellers in die land woon in die Wes-Kaap. In die nasionale eindronde van die 2019 Sanlam WOW Spelfees, wat Saterdag, 19 Oktober by die...
Subscribe to