Die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (25 Maart 2025) ʼn eredoktorsgraad aan die voormalige direkteur-generaal van die nasionale Departement van...
Vroeg een Sondagoggend verlede jaar het die 26-jarige Leka Mhlophe, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), wakker geword en opgestaan...
Daar is min studente wat hul tyd by die Universiteit Stellenbosch (US) in dieselfde gebou deurbring waar hul ouers die eerste keer ontmoet het. Dhania Schultz...
Die internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse komponis en liedjieskrywer, Jonathan Butler, is Maandag (24 Maart 2025) deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn...
Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit...
'n Baie spesiale jong man is Maandag by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheid luidkeels deur twee "gesinne" toegejuig. Toe Ubaid Abrahams sy...
Prof. Wesaal Khan is met ingang Januarie 2025 as die nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut aangestel ( SUWI). Prof. Khan is 'n...
Suid-Afrikaners het op Vrydag 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch die klem laat val op...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtigheidsweek begin op 'n hoë noot met die jazz-ikoon Jonathan Butler, wat 'n eregraad ontvang vir sy...
Een gesin. Tien fietsryers. Ses dae. Seshonderd kilometer. Dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), is terug in die geldinsamelingsaal...