Skip to main content

Rapport redakteur spreker by jaarlikse Konvokasievergadering

Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, is die gasspreker by die jaarlikse Konvokasvergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) wat op Donderdag 14...

Is mikrobes dryfkrag vir biodiversiteit in die Kaapse Blommeryk?

Botaniste van die Universiteit Stellenbosch (US) glo hulle is een stappie nader daaraan om die geheime van die Kaapse Blommeryk se ongelooflike hoë vlakke van...

Ondernemingbestuur-kompetisie moedig sosiale entrepreneurskap aan

'n Sakeplan vir mobiele tutordienste was die wenner van die PPS Entrepreneurskap- en Innovasiebestuur-kompetitisie wat in samewerking met die Departement...

Deelname aan die US se Welwees, Kultuur en Werksklimaat Opname 2019

​Ons nooi u graag om aan die US se Welwees, Kultuur en Werksklimaat Opname deel te neem. Die doel van hierdie opname is om eerstens te bepaal wat die...

SUNFin implementeer nuwe finansiële stelsel

Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste tersiêre instelling in Suid-Afrika wat die Oracle Cloud Financials Application -stelsel implementeer om sy huidige...

Geskik-vir-doel Huis ten Bosch heropen in 2021

Die herstel en opgradering aan die Universiteit Stellenbosch se Huis ten Bosch wat vroeër vanjaar in 'n brand beskadig is, sal die koshuis in 'n moderne, geskik...

Boek bied bloudruk vir stryd teen korrupsie

​'n Boek oor korrupsie in Afrika, waarvan die visedekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Pregala Pillay, die mederedakteur is, is...

Om die reg verder te vat

​Eiendomsregkenner prof Zsa-Zsa Boggenpoel staan dikwels verstom oor presies hoe maklik Suid-Afrika se veelgeroemde, progressiewe konstitusionele ideale en...

Internasionale kennis-uitruil baat maatskaplike werk studente in SA en elders

In die Departement Maatskaplike Werk aan die Universiteit Stellenbosch (US) het internasionale kennis-uitruilgeleenthede 'n belangrik aspek geword van die...
Subscribe to