Skip to main content

Nuwe raming toon 14.8 miljoen kinders wêreldwyd is blootgestel aan MIV, maar onbesmet

In baie lande met ʼn hoë voorkoms van MIV is ongeveer 95% van kinders van moeders met MIV onbesmet. Dit is danksy die sukses van grootskaalse voorsiening van...

Welkom EBW-Maties van 2020!

Geluk met jou toelating tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch! Ons sien daarna uit om jou by die Fakulteit te...

Die waarde van water

​Aan die voet van Papegaaiberg op Stellenbosch vloei die Plankenbrugrivier digby ʼn informele nedersetting verby waar meer as 5500 inwoners so min as 150...

'n Droom word waar

​Sy het ʼn groot droom, sê Khutso Masemola, ʼn tweedejaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US): om ʼn groot, openbare hospitaal op haar tuisdorp...

US wiskundige vir uitstaande navorsing vereer

'n Professor in toegepaste wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Prof André Weideman, het die Suid-Afrikaanse...

Sukses op die spel

​Dit raak al hoe belangriker om studente betrokke te kry by leeraktiwiteite of om hulle daaraan te laat deelneem, want dit is ʼn voorspeller van studentesukses...

Du Plessis vereer vir spesialiskennis in gevorderde vervaardiging

'n Spesialis in 3D tegnologie by die US, Prof Anton du Plessis, is onlangs deur die Departement van Handel en Nywerheid vereer vir sy bydraes tot Suid-Afrika se...

Ontmoet Dr Insekboer!

Ontmoet dr Michael Woods, bes moontlik die hoogs gekwalifiseerde insekboer in die wêreld. Vir sy doktorsgraad in veekundige wetenskappe het hy navorsing gedoen...

Genetiese materiaal van Afrika word steeds misbruik

Biodiversiteit – die variasie in alle lewendige organismes – is een van Afrika se rykste bates. Weens daarvan, word genetiese materiaal gesog deur...

Ochodo ontvang toonaangewende Afrika Navorsingsleierskap-toekenning

​Dr Eleanor Ochodo, 'n seniornavorser en dosent in die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg, is een van vier “opkomende sterre en toekomstige...
Subscribe to