Skip to main content

IPB by internasionale plantkonferensie in Spanje verteenwoordig

Nelisa Mbambalala, ʼn student aan die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), het onlangs na Valencia in Spanje gereis om die Wêreldkonferensie oor Plantkunde en...

Njabulo "opgewonde" daaroor om studente te help

Toe Njabulo Maphumulo in Julie in sy pos begin het as die nuwe koördineerder van die groep van ses koshuise by die Tygerberg-kampus, is hy met ope arms...

Wiskunde en vrae oor die wêreld

‘n Bejaarde Albert Einstein het glo eens gekla dat hy nie ‘n sterk genoeg wiskundige onderbou gehad het om die idees te verduidelik waaraan hy in daardie...

Dis net omdat ek gewaag het, sê Songezo Mabece

“Ek het gewaag. Ek het niks gehad om te verloor nie. Ek het myself die geleentheid gegee. Hier waar jy nou sit, sit jy op 'n nee, maar jy kan ook in 'n ander...

2019 AvOL-konferensie bevestig waarom onderrig saak maak

“Dit is ons eie konferensie – aangebied deur die Universiteit Stellenbosch vir die Universiteit Stellenbosch se personeel. Dit gaan alles daaroor om meer en...

Netbal groot wenner by 2019 Maties Sport-toekenningsaand

Maties Netbal het met verskeie toekennings weggestap by die 2019 Maties Sport-toekenningsaand, insluitend span van die jaar, afrigter van die jaar en sportvrou...

US se Taalleerhub floreer steeds

In 2018 het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n nuwe Taalleerhub op die been gebring om die veeltalige aspirasies van individuele studente te ondersteun en om...

Vrugtebedryf groet groot gees

​'n Legende in die vrugtebedryf, Koos Lötter, is op 29 Oktober 2019 op Stellenbosch op die ouderdom van 92 jaar oud oorlede. Die Departement Hortologie aan die...

Bekroonde studente aangemoedig om nuwe goed te doen

​Altesame 92 studente van die Universiteit Stellenbosch is Woensdagaand (30 Oktober 2019) ter viering van uitnemendheid by die jaarlikse Rektorstoekennings vir...
Subscribe to