Prof Lesley le Grange, uitgelese professor van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde, het onlangs die toonaangewende eretoekenning van die...
Kenns is nie noodwendig mag nie. Dít, sê dr Donald Simon, 'n internis, mediese spesialis in longsiektes en navorser aan die Universiteit Stellenbosch, het hy...
Die kantoor van die Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool Uitvoerende Ontwikkeling (of te wel USB-ED), wat 'n private maatskappy binne die Universiteit...
ʼn Uitgebreide ondersoek na die Suid-Afrikaanse gesondheidstelsel is onlangs afgehandel. Dit was die eerste proses van sy soort in dié land waar bewyse ingesamel...
SIGLA @ Stellenbosch het saam met die Koninklike Deense Ambassade (RSA) en Koninklike Deense Verdedigingskollege 'n 'n tafelgesprek en openbare lesing gereël...
Die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die dood van Allan Gray - entrepreneur, belegger en filantroop - wat so 'n positiewe impak op die lewens van ons...
Verskeie aspekte van doktorale studieleiding binne die Afrika-konteks het onder die loep gekom toe 'n uitgesoekte groep van 18 promotors van doktorale kandidate...
As gevolg van 'n samewerkingsprojek tussen die Universiteit van Stellenbosch en die Humboldt Universiteit in Berlyn (Duitsland), het Suid-Afrikaanse en Duitse...
Die Universiteit Stellenbosch (US) spog met meer as 300 geregistreerde postdoktorale navorsingsgenote wat 'n betekenisvolle bydrae lewer tot die verwesenliking...