Skip to main content

R7 m aan US toegeken vir gryswaterprojek

​Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) het R7 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken in die kategorie 'Volhoubare...

Fourie-verslag: bewerings teen Rektor ongegrond

​2 Desember 2019 Mediaverklaring Fourie-verslag: bewerings teen Rektor ongegrond Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...

Senior Direkteur paneellid by VN Konferensie oor oop wetenskap

Me Ellen Tise, Senior Direkteur van die Biblioteek- en Inligtingsdiens, is onlangs genooi om by die eerste Verenigde Nasies Konferensie oor oop wetenskap aan 'n...

Navorsers ondersoek lewe in die 'risosfeer' van plante

​​'n Groep navorsers, onder leiding van die Universiteit Stellenbosch se Prof Karin Jacobs, gaan lewe in die 'risosfeer' van 'n aantal belangrike landbougewasse...

Prof Piet Steyn ontvanger van Marloth-medalje

Prof Piet Steyn, emeritus-professor in organiese chemie en voormalige senior direkteur van navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van...

US doen opvolg-voorlegging aan Kommissie vir Geslagsgelykheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG) by 'n sessie in Braamfontein gedoen ter opvolging...

Kampusgesondheidsdiens: Vakansie Werksure

​Let asseblief op na die volgende vakansie werksure vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) op die Stellenbosch en Tygerberg kampusse: KGD Tygerberg: sal gesluit wees...

US ekonomie-professor stel koderingsplatform vir skole bekend

'n Prettige rekenaarprogrammeringsplatform wat deur prof Rachel Jafta van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ontwikkel...

Wenner van Dekaansmedalje glo in vasberadenheid en konstante harde werk

Matthew Greenwood, 'n nagraadse student in genetika, is die ontvanger van die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir volgehoue, uitstekende...

Fredericks gebruik sport as 'n reddingsboei om jongmense op die regte pad te kry

Jerome Fredericks – 'n dosent in die Arbeidsterapie-afdeling – sal nooit die dag vergeet wat 'n vriend hom gevra het of hy vlugbal wil speel nie. Dit was die...
Subscribe to