Die “Ek kán lees"-geletterdheidsprojek poog nie net om grondslagfaseleerders se geletterdheidsvlakke te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers bewus...
Die SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle...
Wanneer beroepsgeneeshere moeilike besluite oor beroepsgesondheid en veiligheid in die werksplek moet neem, kan hulle nie lojaal aan óf die werkers óf die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy laaste gradeplegtigheidsweek van die jaar afgesluit met ʼn Kanseliersete op 13 Desember 2019 wat vir die eerste keer by...
Nie minder nie as 42 graduandi wie se akademiese potensiaal danksy die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan Universiteit Stellenbosch (US) se Verlengde...
Kyk prof Ben van Heerden terug op sy lang loopbaan aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), staan een aspek duidelik uit: Sy passie om...
Our undergraduate Earth Science programme combines observational and field skills with the necessary scientific background. All courses aim to develop critical...
Hy het as 'n arm tiener besef dat as hy as laerskoolonderwyser kon kwalifiseer, hy ten minste 'n koppie tee elke oggend sou kon bekostig. Maar toe dr Peter...
“Die mag om die land te verander, is in die hande van die landsburgers. Ons is die regering. Ons het vir hulle gestem en ons kan hulle uitstem." Dit was een van...