Adv Jan Heunis, as President van die Konvokasie, mnr Bernard Pieters, as Sekretaris en me Daleen van Zyl, as addisionele lid, het op 3 Desember 2019 uit die...
Gebruik so min as moontlik hulpbronne om voedsame groente van hoë gehalte te produseer. Dit – in kort – is die doelwit van die Lewende Skooltuin-projek wat deur...
Die Universiteit Stellenbosch Regskliniek se Finansiële Geletterdheid-projek (FLP) poog om plaaslike gemeenskappe te bemagtig deur kennis oor finansiële sake te...
In 'n omgewing waar die werkloosheidkoers hoog en werkgeleenthede min is, bied die Jongentrepreneurskapprojek (YEP) vir jong mense 'n alternatiewe denkwyse oor...
Die “Ek kán lees"-geletterdheidsprojek poog nie net om grondslagfaseleerders se geletterdheidsvlakke te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers bewus...
Die SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle...
Wanneer beroepsgeneeshere moeilike besluite oor beroepsgesondheid en veiligheid in die werksplek moet neem, kan hulle nie lojaal aan óf die werkers óf die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy laaste gradeplegtigheidsweek van die jaar afgesluit met ʼn Kanseliersete op 13 Desember 2019 wat vir die eerste keer by...
Nie minder nie as 42 graduandi wie se akademiese potensiaal danksy die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan Universiteit Stellenbosch (US) se Verlengde...
Kyk prof Ben van Heerden terug op sy lang loopbaan aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), staan een aspek duidelik uit: Sy passie om...