Geluk met jou toelating tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch! Ons sien daarna uit om jou by die Fakulteit te...
Aan die voet van Papegaaiberg op Stellenbosch vloei die Plankenbrugrivier digby ʼn informele nedersetting verby waar meer as 5500 inwoners so min as 150...
Sy het ʼn groot droom, sê Khutso Masemola, ʼn tweedejaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US): om ʼn groot, openbare hospitaal op haar tuisdorp...
'n Professor in toegepaste wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Prof André Weideman, het die Suid-Afrikaanse...
Dit raak al hoe belangriker om studente betrokke te kry by leeraktiwiteite of om hulle daaraan te laat deelneem, want dit is ʼn voorspeller van studentesukses...
'n Spesialis in 3D tegnologie by die US, Prof Anton du Plessis, is onlangs deur die Departement van Handel en Nywerheid vereer vir sy bydraes tot Suid-Afrika se...
Ontmoet dr Michael Woods, bes moontlik die hoogs gekwalifiseerde insekboer in die wêreld. Vir sy doktorsgraad in veekundige wetenskappe het hy navorsing gedoen...
Die Universiteit se Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni vind vanaf 5 tot 9 Maart 2020 op ons skilderagtige Stellenboschkampus plaas. Ons sien uit daarna om...