20 Maart 2020 Beste GraduandusNuwe reëlings vir die uitreiking van gradeplegtigheid-dokumenteMet verwysing na ons vorige kommunikasie, onderskeidelik gedateer...
In 2019 het duisende vroue regoor die land aan protesoptogte teen die toename in geslagsgebaseerde geweld (GBV) deelgeneem. Onder hierdie vroue was duisende...
Op grond van die nuutste ontwikkelinge rakende die COVID-19-pandemie en die noodsaaklikheid vir sosiale afstandskepping om die infeksiekromme laag te hou, is ʼn...
Dear Colleague Stellenbosch University has its first confirmation of a staff member who has tested positive for the COVID-19 virus. A member of staff at the...
Die Universiteit Stellenbosch het sy eerste bevestiging van 'n personeellid wat positief vir die COVID-19-virus getoets het, ontvang. 'n Lid van die personeel...
Dr Choice Makhetha van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Raad op Hoër Onderwys (RHO) as lid van die institusionele ouditskomitee (IOK) aangestel...
Opportunistiese misdadigers sal waarskynlik die COVID-19-situasie gebruik om hul hande op jou eiendom te kry. Pasop vir e-posse met besmette aanhangsels wat...
As deel van hul pogings om 'n transformerende Universiteit Stellenbosch (US) te kweek, het die Afdeling Studentesake onlangs hul heel eerste beraad oor...
In Januarie van 2020 het vier studente van die Fakulteit Opvoedkunde as deel van ʼn jaarlikse uitruilooreenkoms hulle vlerke gesprei en gaan besoek aflê by die...