Dr. Margaret Blackie, Departement Chemie en Polimeerwetenskap, is met ingang 2020 as US Onderriggenoot aangestel. Dr. Blackie is ’n senior lektor in die...
International Epilepsy Day is celebrated every year on the second Monday in February. This year, Campus Health Service is bringing awareness to this condition...
Ter wille van die voortbestaan van die mensdom moet ons eenvoudig ons houding teenoor insekte verander. Hulle bestuif 'n derde van alle gewasse wat ons eet...
Watter faktore maak 'n politieke beweging suksesvol? Kan internetsoektogte patrone van ekonomiese ongelykheid openbaar? Beïnvloed bots ons verkiesing? Vir...
Wil jy jou taalvaardighede opskerp, jou leierskappotenisaal ontwikkel of jou eie sakeonderneming begin? Dan is een van die Universiteit Stellenbosch Afdeling...
7 Februarie 2020 Beste studente en kollegas Met die aanvang van klasse by die Universiteit Stellenbosch (US) vroeër dié week, is aktiwiteite op al ons kampusse...
Kinders van ma's wat beide gerook en gedrink het na die eerste trimester van swangerskap, het 'n twaalf keer hoër risiko vir wiegiedood, of skielike...
Die Sentrum vir Studentegemeenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), in vennootskap met die Transformasiekantoor, bied sedert die begin van die...
Prof Daniel Malan, medeprofessor in etiek en korporatiewe bestuursgedrag aan die Universiteit Stellenbosch Besigheidskool (USB), is aangestel as medevoorsitter...
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Dinsdag 'n nuwe groep PhD-studente by 'n funksie in Stellenbosch verwelkom. Die skool is gestig...