Skip to main content

Drie FGGW navorsers ontvang "Vroue in Wetenskap"-toekenning

Drie FGGW navorsers het onlangs die Universiteit Stellenbosch baie trots gemaak toe hulle elk 'n 2019 L'Oréal-UNESCO-toekenning gekry het vir Vroue in Wetenskap...

US-afwentelmaatskappy verantwoordelik vir een 2019 se top-uitvindsels

'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) is verantwoordelik vir 'n nanovesel kosmetiese produk wat deur Time-tydskrif as een van die 100...

Nuwe SR-voorsitter belowe om sy beste vir studente te gee

Die nuutverkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR) vir die 2020 akademiese jaar, Lewis Mboko, sê hy is opgewonde en gereed...

R150m Universiteitstegnologiefonds ’n eerste vir Afrika

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit Kaapstad (UK) gaan saam belê in die nuut-gestigte R150 miljoen Universiteitstegnologiefonds (UTF) wat...

Pregnancy Awareness Week 2020

Pregnancy Awareness Week takes place in February each year and is a way to strengthen pregnancy education and stress important issues that promote a healthy...

Let op die (geslags-)gaping in STEM-vakke

Op Dinsdag (11 Februarie) het ons die Internasionale Dag van Vroue en Jong Meisies in Wetenskap gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf Dr Tashnica...

Navorsing fokus op die denkwyse van verkragters

Niemand word in die oggend wakker en sê die volgende nie: "Vandag wil ek iemand verkrag". Daar is baie eksterne faktore wat daartoe bydra om iemand so iets te...

Self-regulerende intervensie tem oormatige media-multitaakverrigting

Is jy een van daardie mense wat gelyktydig TV kyk, die jongste Twitter-twiets of Instagram-plasings dophou en op WhatsApp gesels? Indien wel, is jy besig met...

Kry hope waardevolle inligting by Maties Opedag

​Die Universiteit se jaarlikse Opedag beloof om weereens die ideale geleentheid vir graad 12-leerders te wees om inligting oor studiegeleenthede, finansiële...

Study demonstrates a reliable method for quantifying image quality of micro-CT scans

Micro-CT is widely used in materials science and engineering applications because of its advantage of imaging and analyzing materials non-destructively. However...
Subscribe to