'n Leerstoel vir Gewasbeskerming is vanjaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) gestig danksy R10,5 miljoen se ondersteuning van Villa Crop Protection. Die...
Jannie Hofmeyer is vanjaar die gespreksleier vir die Fakulteit Natuurwetenskappe se gewilde wetenskapskafees by die Woordfees. Met ʼn wye belangstelling in die...
'n Universiteit Stellenbosch (US) massa oop aanlyn kursus (oftewel MOOC) wat in September 2016 van stapel gestuur is, was so 'n groot treffer dat dit nou ook...
A three-day workshop in the field of multivariate data analysis was organized by the CAF Vibrational Spectroscopy Unit and the Department of Food Science. An...
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwag dat hibriede leer studente teen 2025 altesame 25% van die totale studenteliggaam sal uitmaak. Volgens die US se...
Dit is met genoeë dat die Sentrum vir Onderrig en Leer ’n reeks webjoernale oor die tema “(Jou) onderrig maak saak @ US’’ bekendstel. Ons doelwit met hierdie...
Die afgelope weke is inligting rondom die Koronavirus konstant op sosiale media te sien en met goeie rede. Die virus is relatief nuut en daarom verander riglyne...
Ons behoort binne die volgende maand te weet of die nuwe koronavirus ook op die Afrika-vasteland aangekom het. Intussen bly voorkomingsmaatreëls, soos isolasie...
In South Africa, sexually transmitted infections (STIs) remain a big problem, even though most of the infections can be cured. The fear of being stigmatised is...
Uitnemendheid en prestasies is gevier toe die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Maandag die top tweede- en derdejaarstudente van die fakulteit...