Skip to main content

Voedselwetenskaplike as ontluikende navorser erken

​Voedselwetenskaplike dr Paul Williams is een van 13 internasionale navorsers wat deur SPIE, die internasionale vereniging vir optika en fotonika, in hul 2020...

Blackie kombineer liefde vir wetenskap en onderrig in navorsing

'n Chemiese dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Margaret Blackie, wat onlangs 'n onderriggenootskap vir drie jaar van die Akademieskap van...

Studie wys gestandaardiseerde verwysingsbriewe verbeter kanse op indiensname

​'n Kostedoeltreffende ingryping wat maklik uitvoerbaar is – dis hoe navorsers die gestandaardiseerde verwysingsbrief beskryf wat ontwikkel is om werklose Suid...

EBW-student eerste Zimbabwiese studenteraadsvoorsitter

​Lewis Mboko, 'n student van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), is onlangs as die nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Healthy Lifestyle Awareness Month 2020

Being healthy is not just about eating a healthy meal every now and again and hitting the gym once a month. Being healthy means following a healthy lifestyle...

Corné sluit weer by Maties Rugby aan

As 'n voormalige Maties-rugbyspeler kon Corné Uys nie die geleentheid laat verbygaan om by Maties Rugby se afrigtingspan aan te sluit nie. Uys het die...

Sandi se droom bewaarheid

​“Laat die terugkeer die terugslag oorskadu." Hierdie stukkie wysheid het die Maties-hokkiespeler Sandisiwe Tabata deur 'n sewe maande lange...

US bevestig plek op ranglys vir ontluikende ekonomieë

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie as een van die voorste universiteite in die ontluikende ekonomieë van die wêreld bevestig. Die US beklee weer...

Die wêreld slaag nie daarin om aan kinders ʼn gesonde lewe en ʼn klimaat geskik vir hul toekoms te bied nie

ʼn Navorser van die Universiteit Stellenbosch (US) was betrokke by ʼn sleutel-verslag deur ʼn kommissie van navorsers wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie...

Navorsing beklemtoon Proteaceae groeitoestande en stel voor dat voorspellings van globale verandering te optimisties is

Die bepaling van die reeks geskikte omgewingstoestande waaronder 'n plantspesie kan voortbestaan en floreer (sy “ekologiese nis") is die sleutelelement vir 'n...
Subscribe to