Skip to main content

Ken jou status. #GetTested

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid, in samewerking met HigherHealthSA, bied weer hul jaarlikse First Things First MIV toets-veldtog aan. Dit salvan 3 - 6 Maart...

Nuwe SR belowe om US-studente te dien

​​Lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutverkose Studenteraad (SR) vir die 2019–2020 akademiese jaar het by hul inhuldiging en eedaflegging...

US help om internasionale erkenning aan Ubuntu te gee

Die Universiteit Stellenbosch (US) is deur middel van sy vennootskap met die Michigan State-universiteit (MSU) deurlopend besig met sy werk om te help dat die...

Gestremdheid, as deel van diversiteit, aan die beweeg by Maties

Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal...

Huldeblyk aan Prof Klaus Koch

Dit is met groot hartseer dat die Departement Chemie en Polimeerwetenskap en die Fakulteit Natuurwetenskappe kennis geneem het van die afsterwe van Prof Klaus...

Regter-president vra vir ‘ekonomiese insluiting’ in stryd vir sosiale geregtigheid

Daar sal “ekonomiese insluiting vir almal" moet wees om die stryd vir sosiale geregtigheid in Suid-Afrika aan te help. Regter-president Dennis Davis het dit...

Studie toon hoe mense ‘bestuurder uit die hel’ hanteer

Om 'n bestuurder uit die hel te hê, kan baie mense se droomwerk in 'n nagmerrie laat ontaard. Ter wille van oorlewing, ontwikkel mense wat hulself in sulke...

2020 gaan ‘jaar van aksie’ wees by die US

​​​“Ons is besig om vorentoe te beweeg deur van idees oor te gaan na aksie." Met hierdie woorde het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die...

Afrika bly agter in die bestuur van hartsiekte: hier is ‘n nuwe benadering

​ Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier .​

Verminder ongelykhede om sosiale geregtigheid te bevorder

​Donderdag (20 Februarie) is die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid. In artikels vir onderskeidelik Cape Argus en News24, skryf dr Chris Jones van die Eenheid...
Subscribe to