Skip to main content

Sandi se droom bewaarheid

​“Laat die terugkeer die terugslag oorskadu." Hierdie stukkie wysheid het die Maties-hokkiespeler Sandisiwe Tabata deur 'n sewe maande lange...

US bevestig plek op ranglys vir ontluikende ekonomieë

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie as een van die voorste universiteite in die ontluikende ekonomieë van die wêreld bevestig. Die US beklee weer...

Die wêreld slaag nie daarin om aan kinders ʼn gesonde lewe en ʼn klimaat geskik vir hul toekoms te bied nie

ʼn Navorser van die Universiteit Stellenbosch (US) was betrokke by ʼn sleutel-verslag deur ʼn kommissie van navorsers wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie...

Navorsing beklemtoon Proteaceae groeitoestande en stel voor dat voorspellings van globale verandering te optimisties is

Die bepaling van die reeks geskikte omgewingstoestande waaronder 'n plantspesie kan voortbestaan en floreer (sy “ekologiese nis") is die sleutelelement vir 'n...

Leerstoel in Gewasbeskerming by Universiteit Stellensbosch sal studente en reeds gekwalifiseerde landboukundiges help oplei

'n Leerstoel vir Gewasbeskerming is vanjaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) gestig danksy R10,5 miljoen se ondersteuning van Villa Crop Protection. Die...

Kom gesels saam by vanjaar se wetenskapskafees by Woordfees

Jannie Hofmeyer is vanjaar die gespreksleier vir die Fakulteit Natuurwetenskappe se gewilde wetenskapskafees by die Woordfees. Met ʼn wye belangstelling in die...

US MOOC gekies vir internasionale VN onderrigplatform

'n​ Universiteit Stellenbosch (US) massa oop aanlyn kursus (oftewel MOOC) wat in September 2016 van stapel gestuur is, was so 'n groot treffer dat dit nou ook...

Workshop in multivariate data analysis hosted by Vibrational Spectroscopy Unit

​A three-day workshop in the field of multivariate data analysis was organized by the CAF Vibrational Spectroscopy Unit and the Department of Food Science. An...

Die toekoms hou meer hibriede leer in

Die Universiteit Stellenbosch (US) verwag dat hibriede leer studente teen 2025 altesame 25% van die totale studenteliggaam sal uitmaak. Volgens die US se...

SOL Blog

​Dit is met genoeë dat die Sentrum vir Onderrig en Leer ’n reeks webjoernale oor die tema “(Jou) onderrig maak saak @ US’’ bekendstel. Ons doelwit met hierdie...
Subscribe to