Skip to main content

Nasionale opname oor studente-geestesgesondheid bekend gestel

Studente staar dikwels geestesgesondheidsprobleme in die gesig en kry nie altyd die ondersteuning wat hulle nodig het nie. En met die ontwrigting en onsekerhede...

Covid-19 bied geleentheid vir massatoetsing vir ander siektes

Die artikel Covid-19 opens a window of opportunity to roll out mass testing for other diseases​ deur Vuyiseka Dubula en Tracey Naledi is op 15 April 2020 in die...

Veilige chemikalieë roei saamry-plae uit, bewaar vrugtegehalte

Vrugte-uitvoerders en -boere in die Wes-Kaap moenie net met die finansiële impak van die COVID-19-pandemie rekening hou nie; hulle voer ook 'n stryd teen die...

‘Robot’ help Tygerberg spesialiste op saalrondtes tydens pandemie

Spesialiste by die intensiewe sorg-eenheid by die Tygerberg-hospitaal het ʼn nuwe kollega wat infeksie-bestand is om hulle te help om saalrondtes by Covid-19...

Tawanda se PhD sorg vir nog 'n eerste vir Volhoubare Landbou-program

Tawanda Marandure was onder die eerste groep studente wat in 2014 die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe MSc-kursus in Volhoubare Landbou aangepak het – en...

Tyd om die terugstellingknoppie te druk vir sport

As sport nie tot 'n gesonder nasie bydra nie, moet ons die terugstellingknoppie ( reset button) druk en maniere ondersoek waarop ons dinge anders kan doen. Me...

Renosters bo alles Mia se passie

​ Gedurende #lockdown bevind oud-Matie en Kapenaar Mia Esterhuyzen haarself by die renosterrehabilitasiesentrum naby Nelspruit waar sy al sedert 2015 bykans...

Druiwepulp kan voerkrale 'n ekonomiese hupstoot gee

Vleisbeesboere kan gerus die ekonomiese voordele daarvan oorweeg om gedroogde druiwe- en sitruspulp as 'n bron van vesel te voer vir diere wat in voerkrale...

COVID-19: Boodskap van die FGGW-dekaan se Bestuurspan

​'n Video-boodskap aan personeel en studente van die Dekaan se Bestuurspan by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Univesiteit Stellenbosch.​

Nuwe webwerf vir US Regsdienste

Die Universiteit Stellenbosch se Regsdienste spog met ’n splinternuwe webblad. Volgens Gerhard Lipp, Senior Direkteur: Regsdienste, was die vorige webblad...
Subscribe to