Skip to main content

Maties skryf: Mawees in die grendeltyd

Claire Kelly is die waarnemende hoof en fakulteitsprogrambestuurder van die Universiteit se Transformasiekantoor—sy is ook getroud en is 'n ma van twee. Haar...

Staff: Information update after week 2 of online learning and teaching

​​ Die Afrikaanse weergawe van hierdie inligting sal binnekort op die US se webblad oor die COVID-19-virus beskikaar wees.​

Denis Goldberg “Life is Wonderful” ('n Huldeblyk)

Denis Goldberg “Life is Wonderful" (11 April 1933 – 29 April 2020) Tribute by the Department of Music / Konservatorium. ​Denis Goldberg, humanis, vryheidsvegter...

IT verseker bedryfsvoortsetting by US

Terwyl Suid-Afrika voortbeur onder die uitwerking van die wêreldwye COVID-19-pandemie, werk universiteite onverpoosd om te verseker dat studente deur aanlyn...

Studente: Vordering ná week 2 van aanlyn-leer-en-onderrig

​30 April 2020 Beste studente Op die vooraand van die eerste nasionale risiko-aanpassing sedert die begin van die tydperk van algehele inperking (van vlak 5 na...

Maties skryf: Op pad huis toe ten tyde van COVID-19

​ Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het onlangs die universiteitsgemeenskap gevra om hul persoonlike ervarings van #LockdownSA met ons te...

'n Doktorsgraad in kaas-maak

Boere wat beskik oor 'n paar melkkoeie en genoeg spasie kan vir ongeveer R24 000 hul eie kleinskaalse, handgemaakte kaasbedryf begin. So reken dr Faith...

US-navorser help om wynkelders se afvalwater meer volhoubaar te maak

Met die voortslepende waterskaarstes in die Wes-Kaap en die moontlikheid dat droogtes al hoe algemener gaan word namate aardverwarming vererger, probeer al hoe...

Bewaringslandbou kan mielie-opbrengste hupstoot gee

​​Mielieboere wat geenbewerking of bewaringslandbou op hul plase wil toepas sal kan baat uit heelwat beter opbrengste tydens droër seisoene, omdat hierdie...
Subscribe to