Gebaseer op die aankondiging wat vanmiddag gedoen is deur die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Dr Blade Nzimande, begin daar môre (18 Maart 2020) 'n...
'n Deense PhD-student se projek waarmee hy poog om die idees van die Franse filosoof Latour in 'n borspeletjie vas te vang, het onlangs die derdejaarstudente in...
Every year on 20 March, we commemorate World Head Injury Awareness Day, which helps us keep in mind those who have suffered anything from a mild head bump to...
Hierdie jaar het die FGGW vier uitsonderlike studente verwelkom onder die 2020 inname van mediese studente. Hulle is David Obagbuwa, wat 15 jaar oud is, en in...
Delecia Davids se akademiese reis is 'n duidelike bewys dat dit nie noodwendig 'n teken van mislukking is om van studierigting te verander nie. Terwyl dit vir...
Ons eerste Leer- en Onderrigverrykingseminaar (LOV-seminaar) vir 2020 is deur Proff Jan Botha en Liezel Frick, Dr Nompilo Tshuma, en Me Miné de Klerk aangebied...
Dear Colleagues and Students With a rapidly changing environment around us, and following the measures announced by President Cyril Ramaphosa last night, the...
Ons wil u die versekering gee dat die bestuurspan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) en ons fakulteit se gebeurlikheidskomitee...
16 Maart 2020 Maart/April 2020-gradeplegtighede en verdere reëlings Beste Graduandus Soos op 13 Maart 2020 aangekondig is, moes die Universiteit Stellenbosch...
16 Maart 2020 Beste Kollegas en Studente Terwyl die omstandighede rondom ons baie vinnig verander en in die lig van die maatreëls wat president Cyril Ramaphosa...