Dr Choice Makhetha van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Raad op Hoër Onderwys (RHO) as lid van die institusionele ouditskomitee (IOK) aangestel...
Opportunistiese misdadigers sal waarskynlik die COVID-19-situasie gebruik om hul hande op jou eiendom te kry. Pasop vir e-posse met besmette aanhangsels wat...
As deel van hul pogings om 'n transformerende Universiteit Stellenbosch (US) te kweek, het die Afdeling Studentesake onlangs hul heel eerste beraad oor...
In Januarie van 2020 het vier studente van die Fakulteit Opvoedkunde as deel van ʼn jaarlikse uitruilooreenkoms hulle vlerke gesprei en gaan besoek aflê by die...
Jacobie Mouton, 'n oud-leerder van die Hoër Meisieskool Bloemhof, is aangewys as die beste finale-jaar rekenaarwetenskap-student in die Universiteit...
Die voormalige Skool vir Rekeningkunde-student, Shanice Davids, is 'n sprekende voorbeeld van wat bereik kan word ondanks 'n mens se minderbevoorregte...
Deyana Isaacs - Programme Head: Advanced Diploma in Public Accountability 18 Mar. 2020 On 2 March 2020, the School of Public Leadership (SPL) welcomed the...
'n Navorser en dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) het daarin geslaag om nog befondsing deur die FLAIR (Future Leaders – African Independent Research)...
Geslagsgebaseerde geweld (GGG) in Suid-Afrika kos die land tussen R28 en R42 miljard. Dit sluit die kostes van hospitalisasie, interdikte, sielkundige dienste...
Wanneer onderwysers, vir hul eie professionele ontwikkeling, kortkursusse by afgeleë, landelike skole bywoon, behoort hulle deur WhatsApp-groepe ondersteun te...