Skip to main content

US chemikus ontvang R6,9 miljoen FLAIR-beurs vir navorsing op ontwikkeling van malaria-teenmiddel

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Dr. Prinessa Chellan is een van 30 jong wetenskaplikes in Afrika wat tot £300 000 (nagenoeg R6,9 miljoen) oor die volgende...

Beyers Naudé se verjaardag word gevier met 'n boodskap van Prof Nico Koopman

​Elke jaar op 10 Mei kom die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie by die Universiteit Stellenbosch byeen om die persoon en werk van Dr. Beyers Naudé te...

Studente stel 'Ons veg terug COVID'-inisiatief bekend

Studente en alumni in die gesondheidsorg-dissiplines by die Universiteit Stellenbosch (US) en ander Suid-Afrikaanse universiteite staan saam om terug te veg...

Madonsela op lys van invloedrykste vroue in Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Thuli Madonsela het nog 'n toonaangewende eerbetoon ontvang. Madonsela is onlangs by Forbes se lys van die 50...

US tekstielwetenskaplike ontwikkel toets om effektiwiteit van gesigmaskermateriale te evalueer

Adine Gericke, 'n tekstielekspert van die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap, het 'n gestandaardiseerde toets vir die klere-...

US en sy talle vennote verlig nood

Duisende mense se noodsituasies wat weens die nasionale algehele inperking veroorsaak is, is oor die afgelope weke deur doelgerigte samewerking tussen die...

Doen nou aansoek vir spesiale befondsing vir COVID-19-navorsing

Universiteit Stellenbosch (US) wag nou aansoeke in vir die toekenning van eenmalige beperkte spesiale befondsing van Subkomitee A vir COVID-19...

Wingerdboere kry raad oor hoe om te maak met klimaatsverandering

Met die keuse van die regte kultivars en aanpassings van besproeiingsregimes in jong wingerde kan wingerdboere die verwagte effek van klimaatsverandering in...

'Hierdie pandemie dwing ons om nuwe vrae te vra'

Soos die COVID-19 pandemie oor die wêreld versprei, het vele lande inperking toegepas, met slegs noodsaaklike diensondernemings en werkers wat aktief mag wees...

Die Universiteit Stellenbosch stel COVID-19-hulpfondse bekend

Wil jy die Universiteit Stellenbosch (US) help om 'n positiewe verskil te maak tydens hierdie COVID-19-pandemie? Die Universiteit het vyf prioriteitsareas...
Subscribe to