Skip to main content

Belastingstelsels in Afrika moet hersien word vir beter ekonomiese groei

​'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat belastingadministrasie in baie Afrikalande ondoeltreffend is en inkomste-invordering...

Navorsing vir meestersgraad werp lig op geweld teen onderwysers

Siboniso Mcobothi se navorsing vir sy meestersgraad in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werp lig op ʼn kwessie wat dikwels in Suid-Afrika...

Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die...

FGGW-kundiges lei kritiese navorsing vir nuwe WGO-soutriglyne

Agt miljoen sterftes wêreldwyd word jaarliks toegeskryf aan swak dieet, met ongeveer twee miljoen spesifiek gekoppel aan hoë natriuminname – natrium is 'n...

Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei het

Vir Etienne (39) het leierskap nooit oor die klim van die korporatiewe leer gegaan nie – dit het gegaan oor die opbou van iets betekenisvol, die magtiging van...

Van studente ondersteun na student word: Werknemer van Stellenbosch Bestuurskool heromskryf haar waarde

Rowena (36) het jare agter die skerms as die sekretaris van die Sentrum vir Verantwoordelike Leierskapstudies (Afrika) by die Stellenbosch Bestuurskool bestee...

S'tha se ‘dorpie’ laat haar skitter by gradeplegtigheid

S'thabile Duma se gradeplegtigheidstorie is nie 'n gewone een nie. Ja, dit is 'n storie van triomf oor baie moeilike omstandighede en dit spreek van volharding...

Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties

Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle...

Ons kan saam kragtiger dinge doen, sê nuwe Universiteit Stellenbosch-rektor

​"Dit is 'n baie goeie universiteit wat reeds wêreldwyd vir sy navorsingsuitnemendheid erken word. Maar daar is kragtiger dinge wat ons kan doen en groter...

NSFAS Closeout Project: Wat, hoekom, wanneer?

NSFAS is besig met ’n deurlopende nasionale proses om transaksies tussen NSFAS en instellings op studentevlak te versoen.
Subscribe to