Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het onlangs die universiteitsgemeenskap gevra om hul persoonlike ervarings van #LockdownSA met ons te...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat dié fakulteit volgende jaar twee nuwe programme van...
Terwyl Suid-Afrika dit oorweeg om skole te midde van die COVID-19-krisis te heropen, meen dr Dr Nic Spaull van die Departement Ekonomie aan die Universiteit...
Kinders word ook deur die COVID-19-pandemie geaffekteer. In ʼn meningsartikel vir The Conversation (7 Mei), skryf dr Marina Joubert van die Sentrum vir Navorsing...
Namate die Universiteit Stellenbosch (US) gewoond raak aan die “nuwe normaal" van die COVID-19-pandemie, is die US Taalsentrum hard aan die werk om voortgesette...
Die artikel, Poverty rises, inequality shifts as Covid-19 impact continues unabated, deur prof Servaas van der Berg is op 10 Mei 2020 deur News24 gepubliseer...
Terwyl verskeie lede van die wetenskaplike en geneeskundige gemeenskap besig is om terapeutiese middels vir COVID-19 gegrond op kliniese data te ontwikkel, bly...
Die COVID-19-pandemie bied aan munisipaliteite die ideale geleentheid om van voor af te begin en die vertroue van plaaslike gemeenskappe te wen, skryf dr Harlan...