3278 graduandi van die Universiteit Stellenbosch (US) sal hierdie Vrydag (3 April 2020) om 14:00 die geleentheid kry om 'n virtuele toekenning van hul...
Verskeie instellings en organisasies het oor baie jare heen ʼn reeks van etiekkodes ontwikkel om die regte te beskerm van diegene wat aan hul navorsing deelneem...
Die COVID-19-krisis het ons wêreld ontwrig en ons in 'n tyd van groot onsekerheid gedompel. In ʼn meningsartikel vir Health 24, bied prof Ashraf Kagee van die...
31 Maart 2020 Beste US-graduandus Uitreiking van gradedokumente en virtuele toekenning van kwalifikasies Suid-Afrikaners, soos in groot dele van die wêreld, is...
Met die regte toerusting, breinkrag en 'n paar brode tot jou beskikking kan mens in krisistye plan maak. So blyk dit uit die voorbeeld van voedselwetenskaplikes...
Namate die wêreld verder deur die COVID-19-pandemie geraak word, wil die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) graag jou mening hoor om te help om die...
Met die regte toerusting, breinkrag en 'n paar brode tot jou beskikking kan mens in krisistye plan maak. So blyk dit uit die voorbeeld van voedselwetenskaplikes...
'n Doktorale kandidaat van die Universiteit Stellenbosch (US), Caroline Pule, het by die voorste linies in die stryd teen die COVID-19-virus - wat reeds meer as...
Dr Morné Mostert, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, is oorgehaal om met vooraanstaande...
Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal...