Skip to main content

Covid-19: Maties gebruik ou brood om alkohol-basis reiniger te maak

Met die regte toerusting, breinkrag en 'n paar brode tot jou beskikking kan mens in krisistye plan maak. So blyk dit uit die voorbeeld van voedselwetenskaplikes...

US-navorser veg saam teen COVID-19

'n Doktorale kandidaat van die Universiteit Stellenbosch (US), Caroline Pule, het by die voorste linies in die stryd teen die COVID-19-virus - wat reeds meer as...

ITN-direkteur word lid van invloedryke Club of Rome

Dr Morné Mostert, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, is oorgehaal om met vooraanstaande...

Ek het Serebrale Verlamming, maar...

​Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal...

US en plaaslike biotek-maatskappy vat hande teen COVID-19

​​Die Universiteit Stellenbosch (US) in Suid-Afrika en Azargen Biotechnologies (Edms) Bpk, 'n Suid-Afrikaanse biotegnologie-maatskappy wat op die ontwikkeling...

Boodskap van medelye en ondersteuning van prof Wim de Villiers

27 Maart 2020 Beste US-gemeenskap Ons het vanoggend wakker geword in ’n vreemde land – gekenmerk deur beperking van beweging en vir die volgende drie weke gaan...

Internasionaal bekende kognitiewe linguis besoek US om sy kundigheid te deel

Prof Dirk Geeraerts, 'n internasionaal bekende kognitiewe linguis van KU Leuven Universiteit in België, wat 'n belangrike rol gespeel het in die uitbreiding van...

Influenza Campaign 2020

Campus Health Service would like to vaccinate as many staff and students as possible with the flu vaccine in 2020, due to the outbreak of COVID-19 and the need...

Afstandtoegang tot biblioteekbronne en -dienste gedurende die sluitperiode

Kontak ons Jy kan met die Biblioteek vir hulp in verbinding tree deur ons aanlyn verwysingsdiens, Ask a Librarian, en ook deur Twitter en Facebook. E-posse kan...

Sakevoortsetting vir US gedurende tydperk van algehele inperking

Beste Kollegas Die nuwe omstandighede na aanleiding van die opdrag vir 'n algehele inperking wat Maandagaand deur president Cyril Ramaphosa uitgereik is, het...
Subscribe to