Skip to main content

COVID-19: Die wetenskap en beleidsberekening agter SA se nuwe masker-voorstel

Hierdie artikel het oorspronklik op Spotlight verskyn . Lees die volledige artikel hier . Die Minister van Gesondheid, Dr Zweli Mkhize, het voorgestel dat lede...

#MBHGHipHop intervensie bevorder bewustheid van TB

TB-navorsers het hulle onlangs tot kletsrym en hip-hop gewend om TB-bewustheid in die gemeenskap te bevorder. ​Die #MBHGHipHop TB intervensie, waarby navorsers...

Auxin sessie met Dr Maricel Krügel

​Onderwerp: Ondersteuning vir Aanlynonderrig gedurende Covid-19 nasionale inperking. Dr Krügel bied praktiese oplossings vir aanlynleer met behulp van...

Studente: Belangrike inligting oor aanlyn-leer in tweede kwartaal

17 April 2020 Beste Student Sedert ons vorige skrywe op 8 April, het president Cyril Ramaphosa 'n verlenging van die tydperk van algehele inperking tot einde...

USB stel prof Mark Smith van Frankryk aan as hoof

Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) het prof Mark Smith (49) as USB se nuwe direkteur aangestel. Hy is tans fakulteitsdekaan by die Grenoble...

Nasionale opname oor studente-geestesgesondheid bekend gestel

Studente staar dikwels geestesgesondheidsprobleme in die gesig en kry nie altyd die ondersteuning wat hulle nodig het nie. En met die ontwrigting en onsekerhede...

Covid-19 bied geleentheid vir massatoetsing vir ander siektes

Die artikel Covid-19 opens a window of opportunity to roll out mass testing for other diseases​ deur Vuyiseka Dubula en Tracey Naledi is op 15 April 2020 in die...

Veilige chemikalieë roei saamry-plae uit, bewaar vrugtegehalte

Vrugte-uitvoerders en -boere in die Wes-Kaap moenie net met die finansiële impak van die COVID-19-pandemie rekening hou nie; hulle voer ook 'n stryd teen die...

‘Robot’ help Tygerberg spesialiste op saalrondtes tydens pandemie

Spesialiste by die intensiewe sorg-eenheid by die Tygerberg-hospitaal het ʼn nuwe kollega wat infeksie-bestand is om hulle te help om saalrondtes by Covid-19...

Tawanda se PhD sorg vir nog 'n eerste vir Volhoubare Landbou-program

Tawanda Marandure was onder die eerste groep studente wat in 2014 die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe MSc-kursus in Volhoubare Landbou aangepak het – en...
Subscribe to