Skip to main content

Studente: Vordering ná week 2 van aanlyn-leer-en-onderrig

​30 April 2020 Beste studente Op die vooraand van die eerste nasionale risiko-aanpassing sedert die begin van die tydperk van algehele inperking (van vlak 5 na...

Maties skryf: Op pad huis toe ten tyde van COVID-19

​ Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het onlangs die universiteitsgemeenskap gevra om hul persoonlike ervarings van #LockdownSA met ons te...

'n Doktorsgraad in kaas-maak

Boere wat beskik oor 'n paar melkkoeie en genoeg spasie kan vir ongeveer R24 000 hul eie kleinskaalse, handgemaakte kaasbedryf begin. So reken dr Faith...

US-navorser help om wynkelders se afvalwater meer volhoubaar te maak

Met die voortslepende waterskaarstes in die Wes-Kaap en die moontlikheid dat droogtes al hoe algemener gaan word namate aardverwarming vererger, probeer al hoe...

Bewaringslandbou kan mielie-opbrengste hupstoot gee

​​Mielieboere wat geenbewerking of bewaringslandbou op hul plase wil toepas sal kan baat uit heelwat beter opbrengste tydens droër seisoene, omdat hierdie...

US se interaktiewe kampuskaart ’n eerste in sy soort

Moet jy altyd vir rigtingaanwysings vra? Of sukkel jy om jou pad deur al die Universiteit Stellenbosch (US) se talle gebou te vind? Dan is die nuwe interaktiewe...

COVID-19-pandemie wys nie alle Suid-Afrikaners is vry

Maandag (27 April) was Vryheidsdag. In meningsartikels vir onderskeidelik die Mail & Guardian en City Press, skryf prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak...

COVID-19 “infodemie”: samesweringsteorieë uiters gevaarlik

Fopnuus en samesweringsteorieë oor die COVID-19-pandemie is uiters gevaarlik omdat dit mense se vertroue in tradisionele mediese instellings, wetenskaplikes en...

Navorser kyk hoe olyfboere stamsiektes kan keer

​ Daar is heelwat maniere waarop olyfboere kan keer dat stamsiektes hul boorde infekteer. Dit help onder meer om bome te snoei wanneer daar min vog in die lug...

MSc-student oppad na Londen vir studies in wetenskapskommunikasie

'n MSc-student in dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), Celeste de Kock, is vir 'n MSc in wetenskapskommunikasie...
Subscribe to