In 'n poging om ongelykhede in hoër onderwys uit te wis en die speelveld gelyk te maak by die Universiteit Stellenbosch (US), het die Tomorrow Trust meer as R1...
Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi studente uit om nou in te skryf vir sy derde jaarlikse hackathon-uitdaging. Weens die voortslepende COVID-19-pandemie...
Aanlyn-onderrig-, leer- en assesseringspraktyke wat gedurende die COVID-19-pandemie gebruik word, moet ook studente met gestremdhede en dié met minder...
Hout wat vir musiekinstrumente gebruik word, moet aan sekere fisiese en akoestiese eienskappe voldoen, en nie alle houtsoorte is geskik as toonhout nie. Terwyl...
Dit neem ʼn dorpie om ʼn kind groot te maak. Deur sy lewe het Elvin Hendricks stuk-stuk sy eie dorpie met inwoners gevul. Dit is deels aan hierdie groep mense...
'n R2.2 miljoen navorsingstoekenning van die Britse Nasionale Instituut vir Gesondheidsnavorsing (NIHR) sal professor Quinette Louw een stap nader bring aan...
Die Universiteit Stellenbosch (US) was onlangs gasheer vir 'n internasionale konferensie met die tema, Art in Peace and Reconciliation: A Transnational...
Ter viering van Jeugdag (16 Junie) en Jeugmaand, skryf studente Connor Bam (Geesteswetenskappe) en Tian Alberts (Regte) vir onderskeidelik Mail & Guardian en...
Ons sal saam ʼn beter, meer gebalanseerde en meer deernisvolle wêreld moet bou wanneer die COVID-19-pandemie verby is, skryf prof Arnold Smit van die...