Skip to main content

US kry hiperspektrale kernskandeerder present vir navorsing en opleiding

​Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die eerste universiteit in Suid-Afrika wees wat kan spog met 'n operasionale hiperspektrale...

Senzakahle Mazibuko: Fakkeldraer vir kulturele identiteit

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...

Wêreldomgewingsdag: Kollektiewe aksie nodig om belangrike omgewingskwessies aan te spreek

Plastiekbesoedeling, die heroorweging van bioplastiekafval, omgewingsregeerkunde, en etiese raamwerke om waterbronne te bestuur. Dít is die belangrike...

Siphumeze Tshongweni: Jong sangoma bied aan ander ʼn stem

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...

Mediese studente van US stel Suid-Afrika se eerste oorplantings-ondersteuningseenheid by Tygerberg-hospitaal bekend

ʼn Toegewyde gespesialiseerde ondersteuningseenheid vir orgaanskenkers – bekend as die “Life Pod" – word amptelik op Woensdag 4 Junie 2025 by Tygerberg-hospitaal bekend gestel. Die Life Pod sal gespesialiseerde sorg aan gewillige orgaanskenkers bied en toesien dat hul organe lewensvatbaar bly gedurende die kritieke 12 tot 36 uur voor oorplantingsoperasies.

Prof Elmi Muller ontvang eredoktorsgraad van die Universiteit van Lund

​Professor Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is met 'n eredoktorsgraad deur die...

Abigail Larsen: Sosiale entrepreneur wil wêreld ten goede verander

Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle leierskap, deernis en toewyding om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie profiele plaas die kollig op die impak en energie van ʼn nuwe generasie studente val wat verandering aan die Universiteit Stellenbosch (US) bewerkstellig.

“Future Professors Programme”: Méér as slegs ’n kapasiteitsbou-inisiatief

​Dr. Sanjeev Rambharose is 'n senior lektor in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) en een van die gekose deelnemers...

Die rol van ekotone in 'n veranderende wêreld

In die benarde toestand van wêreldwye omgewingsverandering kry die studie van ekotone al hoe meer vastrapplek in die wetenskaplike gemeenskap. Ekotone is...

Brandall Swartz: Dinamiese leier baan die weg vir ander

JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...
Subscribe to