Skip to main content

US en sy talle vennote verlig nood

Duisende mense se noodsituasies wat weens die nasionale algehele inperking veroorsaak is, is oor die afgelope weke deur doelgerigte samewerking tussen die...

Doen nou aansoek vir spesiale befondsing vir COVID-19-navorsing

Universiteit Stellenbosch (US) wag nou aansoeke in vir die toekenning van eenmalige beperkte spesiale befondsing van Subkomitee A vir COVID-19...

Wingerdboere kry raad oor hoe om te maak met klimaatsverandering

Met die keuse van die regte kultivars en aanpassings van besproeiingsregimes in jong wingerde kan wingerdboere die verwagte effek van klimaatsverandering in...

'Hierdie pandemie dwing ons om nuwe vrae te vra'

Soos die COVID-19 pandemie oor die wêreld versprei, het vele lande inperking toegepas, met slegs noodsaaklike diensondernemings en werkers wat aktief mag wees...

Die Universiteit Stellenbosch stel COVID-19-hulpfondse bekend

Wil jy die Universiteit Stellenbosch (US) help om 'n positiewe verskil te maak tydens hierdie COVID-19-pandemie? Die Universiteit het vyf prioriteitsareas...

Is grendeltyd outokratiese inkruiping of ‘gelykmakende reaksie’?

Is die grendeltyd ʼn outokratiese inkruiping of ʼn​ 'gelykmakende reaksie' op die COVID-19 pandemie? Dít is die vraag wat prof Steven Robins van die Departement...

Digitale gesprek bekyk impak van COVID-19 op gemarginaliseerde groepe

​Die uitwerking van die wêreldwye COVID-19-pandemie op histories-benadeelde groepe het onlangs onder die soeklig gekom in 'n tweeledige interaktiewe digitale...

Navorsers lei ondersoek na ekonomiese impak van COVID-19

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteite van Kaapstad en Witwatersrand het vandeesweek 'n gesamentlike navorsingsprojek oor die...

Vermy prysbeheer in krisistye – dit werk nie

​Die artikel, The case for avoiding price controls in times of crisis: they don't work, deur prof Willem Boshoff, mededirekteur van die Sentrum vir...

US-onderwysstudente neem voortou in e-leer

Met onderwysstudente wat nie meer hulle praktiese ondervinding kan kry nie as gevolg van skole wat steeds gesluit is weens Covid-19, het onderwysstudente aan...
Subscribe to