Skip to main content

US verskaf aanlyn taalondersteuning gedurende COVID-19-pandemie

Namate die Universiteit Stellenbosch (US) gewoond raak aan die “nuwe normaal" van die COVID-19-pandemie, is die US Taalsentrum hard aan die werk om voortgesette...

Armoede neem toe terwyl die Covid-19-impak onverpoos voortduur

Die artikel, Poverty rises, inequality shifts as Covid-19 impact continues unabated, deur prof Servaas van der Berg is op 10 Mei 2020 deur News24 gepubliseer...

Kweek van coronavirus: UWK en US isoleer SA se eerste laboratoriumkultuur van SARS-CoV-2

Terwyl verskeie lede van die wetenskaplike en geneeskundige gemeenskap besig is om terapeutiese middels vir COVID-19 gegrond op kliniese data te ontwikkel, bly...

COVID-19-pandemie bied munisipaliteite geleentheid om vertroue te herstel

Die COVID-19-pandemie bied aan munisipaliteite die ideale geleentheid om van voor af te begin en die vertroue van plaaslike gemeenskappe te wen, skryf dr Harlan...

US chemikus ontvang R6,9 miljoen FLAIR-beurs vir navorsing op ontwikkeling van malaria-teenmiddel

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Dr. Prinessa Chellan is een van 30 jong wetenskaplikes in Afrika wat tot £300 000 (nagenoeg R6,9 miljoen) oor die volgende...

Beyers Naudé se verjaardag word gevier met 'n boodskap van Prof Nico Koopman

​Elke jaar op 10 Mei kom die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie by die Universiteit Stellenbosch byeen om die persoon en werk van Dr. Beyers Naudé te...

Studente stel 'Ons veg terug COVID'-inisiatief bekend

Studente en alumni in die gesondheidsorg-dissiplines by die Universiteit Stellenbosch (US) en ander Suid-Afrikaanse universiteite staan saam om terug te veg...

Madonsela op lys van invloedrykste vroue in Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Thuli Madonsela het nog 'n toonaangewende eerbetoon ontvang. Madonsela is onlangs by Forbes se lys van die 50...
Subscribe to