Skip to main content

COVID-19: Sonder gemeenskappe is optrede tot mislukking gedoem

Met die Wes-Kaap nou aan die voorpunt van bevestigde COVID-19 infeksies in die land, word die meeste gevalle in die arm, oorbevolkte informele woongebiede van...

Alumnus gee leerders toegang tot gratis aanlynlesse

Toe skole regoor die land vroeër vanjaar gesluit het weens die COVID-19-pandemie, was die meeste ouers paniekerig oor die impak op hul kinders se akademiese...

SAMEWERKING TUSSEN US-UITRUILSTUDENT EN SPAANSE STUDIELEIER DRA BY TOT WÊRELDWYE STREWE NA VOLHOUBARE ENERGIE

Die internasionalisering van hoër onderwys het die afgelope dekade in 'n formidabele werktuig vir verandering ontwikkel. Oorgrensonderwys behels lank nie meer...

Om te besluit wie se lewens regtig in 'n pandemie saak maak

Suid-Afrikaners met gestremdhede moet ook gelyke toegang tot lewensnoodsaaklike gesondheidsorg gedurende die COVID-19-pandemie hê. Dit is die pleidooi van prof...

COVID-19: Beroep op vrywilligers

Beste Kollegas, Studente en Alumni Ons gaan almal voort om aan te pas by die nuwe werklikhede wat meegebring is deur die COVID-19 pandemie terwyl dit soveel...

COVID-19 verg kophou op ’n oorsese studente-uitruil

Baie Maties droom van 'n semesteruitruil oorsee. Dit bied immers 'n opwindende geleentheid om nuwe mense te ontmoet, verskillende wêrelddele te verken, jou in...

Gedragswetenskap en die potensiaal om ons reaksie op COVID-19 te lei

​ Hierdie artikel is oorspronklik op Daily Maverick gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .

Mening: Insekboerdery kan die aarde ‘n ruskans help gee

Die natuur se reaksie op die aansienlike daling in menslike aktiwiteite weens Covid-19-verwante inperkingsregulasies noop talle kenners wêreldwyd om uit te wys...

Inisiatiewe vir studentehulp skep gelyke geleenthede by US

​Die Universiteit Stellenbosch (SU) het #Action4Inclusion by hul groeiende lys van studentehulp-inisiatiewe gevoeg wat gemik is op akademiese insluiting en die...

US verskaf studente-ondersteuning tydens COVID-19-pandemie

​Terwyl die wêreld voortgaan om met die COVID-19-pandemie te worstel, moes hoëronderwysinrigtings met innoverende maniere vorendag kom om te verseker dat...
Subscribe to