Skip to main content

Afrika verenig in stryd teen COVID-19

​Op Maandag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Nico Elema van die Sentrum vir Samewerking in Afrika hoe mense op die kontinent...

Moodley sluit by werkgroep aan wat Paralimpiese navorsing oorsien

Die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPC) het in sy relatiewe kort lewensduur ʼn groot impak gemaak. Sedert sy totstandkoming in September 1989 het hy die...

Universiteit Stellenbosch se BioCODE eerste ontvanger van UTF-fondse

​Terwyl jy hierdie artikel lees, sal daar volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie minstens 4 500 mense weens kanker sterf en 8 000 weens kardiovaskulêre...

Statistiek en Aktuariële Wetenskap lewer eerste gesamentlike doktorsgrade

Die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap het onlangs sy eerste gesamentlike doktorsgrade in samewerking met twee Belgiese universiteite, Gent en die...

Klimaatsverandering bring uitdagings vir indringer-liewenheersbesie

In Suid-Afrika kan die indringer- harlekynliewenheersbesie dalk nie in staat wees om aan te pas by klimaatsverandering nie, ondanks die feit dat dit oor die...

'n Matie in Italië, in die tyd van Covid-19

​Die Covid-19-pandemie het 'n stokkie gesteek voor die drome oor 'n romantiese Europese avontuur waarop Liz Gleeson, 'n nagraadse student in veekundige...

FGGW-personeel en vrywilligers hou kenners op hoogte van nuutste COVID-19 verwikkelinge

​Personeel en studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch het weereens bewys hoe hulle die...

Eerstejaars Prestasietoekennings

​First-year Achievement Awards / Eerstejaars Prestasietoekennings / Amabhaso eMpumelelo waBafundi boNyaka wokuQala ​ Top-presterende Eerstejaarstudente 2019 ​​​...

“Lockdown” weerhou nie studente van navorsing beligting nie

​Hanru Muller se meesters onderwerp is gefokus op gloeiende beton met behulp van gloeiende aggregaat. Tydens die “lockdown" het hy op 'n plaas gebly en die lae...
Subscribe to